Michael Bates (akteur)

Michael Bates
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Michael Hammond Bates
Geboorte (1920-12-04)4 Desember 1920
Sterfte 11 Januarie 1978 (op 57)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Bates (4 Desember 1920 – 11 Januarie 1978) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Patton (1970), A Clockwork Orange (1971), en Frenzy (1972), en in die televisiereeks Last of the Summer Wine (1973).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy